ࡱ> AC@ bjbjVV 4&<<    ---8e4-6".!!!!!!!$d#&H!!!0!!=  j@-U !"06"] ,N&N& N& >,$!!d^6"N& :  DIE ICPCN-HANDVES VAN REGTE VIR KINDERS MET N BEPERKTE LEWENSVERWAGTING ASOOK KINDERS WIE SE LEWENS IN GEVAAR IS Elke kind behoort gendividualiseerde, kultureel- en ouderdomstoepaslike palliatiewe sorg te verwag soos omskryf word deur die Wreldgesondheidsorganisasie (WGO). Die spesifieke behoeftes van adolessente en jongmense sal aangespreek word en daar sal vir hierdie spesifieke behoeftes beplan word. Palliatiewe sorg vir die kind en gesin sal begin ten tye van die diagnose en sal voortgaan naas enige genesende behandelings regdeur die kind se siekte, tydens sy of haar dood en gedurende die tydperk van verlies wat daarop volg. Die doel van palliatiewe sorg sal wees om lyding te verlig en lewenskwaliteit te bevorder. Die kind se ouers of wettige voogde sal as die primre versorgers erken word en hulle sal gesien word as volle vennote in alle sorg en besluite wat hul kind raak. Elke kind sal aangemoedig word om deel te neem aan die besluitnemingsproses wat sy of haar versorging raak, volgens ouderdom en begripsvermo. n Sensitiewe maar eerlike benadering sal die basis vorm van alle kommunikasie met die kind en sy of haar gesin. Hulle sal met waardigheid hanteer word en privaatheid gegun word, ongeag hul fisiese of intellektuele vermons. Elke kind of jongmens sal toegang h tot onderwys en, sover moontlik, die geleentheid gebied word om te speel, toegang te h tot vryetydbestedingsgeleenthede, sosiale kontak h met broers, susters en vriende, en deelneem aan normale jeugaktiwiteite. Die kind en sy of haar gesin sal die geleentheid kry om n pediatriese spesialis te raadpleeg wat, sover moontlik, besondere kennis dra van die kind se mediese toestand, en sal onder die sorg van n pediater of n doktor met pediatriese kennis en ervaring bly. Die kind en sy of haar gesin sal geregtig wees op n toeganklike sleutelwerker wat by name aan hulle bekend is. Die doel van hierdie sleutelwerker is om toepaslike ondersteuningstelsels te bou, te kordineer en in stand te hou, en behoort n multidissiplinre sorg-span en toepaslike hulpbronne uit die gemeenskap in te sluit. Die kind se ouerhuis sal die middelpunt van versorging bly sover as moontlik. Behandeling buite die ouerhuis sal geskied in n kind-gesentreerde omgewing deur personeel en vrywilligers wat opgelei is in die palliatiewe sorg van kinders. Elke kind en gesinslid, insluitende broers en susters, sal kultureel toepaslike, kliniese, emosionele, psigososiale en geestelike ondersteuning ontvang om hul besondere behoeftes aan te spreek. Ondersteuning na die kind se afsterwe sal vir sy of haar gesin beskikbaar wees vir solank as wat dit nodig mag wees. Aangepas uit die ACT-Handves Oktober 2008  Palliatiewe sorg vir kinders is die aktiewe, omvattende sorg van die kind se liggaam, siel en verstand, en sluit ook die versorging van die gesin in. Dit neem n aanvang wanneer die siekte gediagnoseer word en gaan voort, ongeag daarvan of die kind behandeling ontvang wat gemik is op die siekte. Gesondheidsversorgers moet die kind se fisiese, sielkundige en sosiale nood evalueer en verlig. Effektiewe palliatiewe sorg vereis n bre multidissiplinre aanslag wat die gesin insluit en gebruik maak van beskikbare hulpbronne in die gemeenskap; dit kan met groot sukses gemplementeer word, selfs al is hierdie hulpbronne beperk. Dit kan voorsien word in tersire sorg-fasiliteite, in gemeenskaps-gesondheidsentrums, asook in kinders se ouerhuise. Wreldgesondheidsorganisasie 2002       "QXgstvw      h øzzlazVh_h%CJaJh_hkUCJaJjh6[0JCJUaJh0RCJaJh%6CJaJh6[CJaJh_h\CJaJh)CJaJh1CJaJh_h_CJaJh_hNxCJaJh_hNx>*CJaJhz>*CJaJh>*CJaJh_hG>*CJaJh)>*CJaJh_>*CJaJtuv " #   XYG$ `a$gd)$ & F ^a$gd)$a$gd) $@&a$gdP$a$gdG      & ; M U ; E    ! # W [ Ǽݴݩ퓈}rg\Th0RCJaJh_h }CJaJh_hpiPCJaJh_h+CJaJh_hNxCJaJh_hx$CJaJh_h%CJaJh_hu5CJaJh_hkUCJaJhpO~CJaJhzhpO~CJaJhzhkUCJaJhzhU CJaJhzCJaJhCJaJhg.CJaJh_hA>CJaJ [    O a f x '(8<Wehij  %BCO]ǿώ~ϙϷsh8hwq,CJaJh}CJaJhfaCJaJh_hhCJaJhU$CJaJh_hCJaJhwq,hYCJaJh%6CJaJhwq,CJaJhCJaJh_hA>CJaJh_h }CJaJh_hkUCJaJhzCJaJhg.CJaJ-]s|HUXY!FGIڋڋڋڋxmbxh_hpCJaJh_hu5CJaJh_h+CJaJhBzCJaJhtnCJaJh_hv0CJaJh_hA>CJaJhfaCJaJhwq,hBzCJaJhwq,hfaCJaJh0RCJaJhwq,hwq,CJaJh8CJaJh8hU$CJaJh8hwq,CJaJh%6CJaJ&GHgdkUgd6[ $ 7a$gd6[gdIAk$a$gd)$ & F ^a$gd)$ `a$gd) '048Cux·yok]R]RhH6CJ\aJh_hH6CJ\aJhHjhH0JUh_hFPCJaJhFPCJaJhIAkCJaJhfaCJaJhiSCJaJh_hkUCJaJhU$CJaJh_h0RCJaJh_hkUCJaJh8CJaJh0RCJaJhU CJaJhfaCJaJhtnCJaJh_h+CJaJ+7;fgwsksksksks`h_hFPCJaJjh;MUh;Mh6[hHmH sH h_hH56mH sH h0R56CJaJmH sH hH56CJaJmH sH "h_hH56CJaJmH sH h_hH6CJ\aJhU hH6CJ\aJhH6CJ\aJh0R6CJ\aJh0RhH6CJ\aJ21h:pFP. A!n"n#$% ^ 666666666vvvvvvvvv666666>6666666666666666666666666666666666666666666666666hH6666666666666666666666666666666666666666666666666666666666666666662 0@P`p2( 0@P`p 0@P`p 0@P`p 0@P`p 0@P`p 0@P`p8XV~_HmH nH sH tH L`L Normal$CJOJQJ^J_HaJmH6sH6tH DA`D Default Paragraph FontRiR  Table Normal4 l4a (k (No List <+@< kU Endnote TextCJaJNN kUEndnote Text CharOJQJ^JmH sH >*> kUEndnote ReferenceH*@"@ kU List Paragraph ^H2H Iv Balloon TextCJOJQJ^JaJZYBZ P Document Map-D M CJOJQJ^JaJ>@R> 6[ Footnote TextCJaJ@&@a@ 6[Footnote ReferenceH*PK![Content_Types].xmlj0Eжr(΢Iw},-j4 wP-t#bΙ{UTU^hd}㨫)*1P' ^W0)T9<l#$yi};~@(Hu* Dנz/0ǰ $ X3aZ,D0j~3߶b~i>3\`?/[G\!-Rk.sԻ..a濭?PK!֧6 _rels/.relsj0 }Q%v/C/}(h"O = C?hv=Ʌ%[xp{۵_Pѣ<1H0ORBdJE4b$q_6LR7`0̞O,En7Lib/SeеPK!kytheme/theme/themeManager.xml M @}w7c(EbˮCAǠҟ7՛K Y, e.|,H,lxɴIsQ}#Ր ֵ+!,^$j=GW)E+& 8PK!Ptheme/theme/theme1.xmlYOo6w toc'vuر-MniP@I}úama[إ4:lЯGRX^6؊>$ !)O^rC$y@/yH*񄴽)޵߻UDb`}"qۋJחX^)I`nEp)liV[]1M<OP6r=zgbIguSebORD۫qu gZo~ٺlAplxpT0+[}`jzAV2Fi@qv֬5\|ʜ̭NleXdsjcs7f W+Ն7`g ȘJj|h(KD- dXiJ؇(x$( :;˹! I_TS 1?E??ZBΪmU/?~xY'y5g&΋/ɋ>GMGeD3Vq%'#q$8K)fw9:ĵ x}rxwr:\TZaG*y8IjbRc|XŻǿI u3KGnD1NIBs RuK>V.EL+M2#'fi ~V vl{u8zH *:(W☕ ~JTe\O*tHGHY}KNP*ݾ˦TѼ9/#A7qZ$*c?qUnwN%Oi4 =3ڗP 1Pm \\9Mؓ2aD];Yt\[x]}Wr|]g- eW )6-rCSj id DЇAΜIqbJ#x꺃 6k#ASh&ʌt(Q%p%m&]caSl=X\P1Mh9MVdDAaVB[݈fJíP|8 քAV^f Hn- "d>znNJ ة>b&2vKyϼD:,AGm\nziÙ.uχYC6OMf3or$5NHT[XF64T,ќM0E)`#5XY`פ;%1U٥m;R>QD DcpU'&LE/pm%]8firS4d 7y\`JnίI R3U~7+׸#m qBiDi*L69mY&iHE=(K&N!V.KeLDĕ{D vEꦚdeNƟe(MN9ߜR6&3(a/DUz<{ˊYȳV)9Z[4^n5!J?Q3eBoCM m<.vpIYfZY_p[=al-Y}Nc͙ŋ4vfavl'SA8|*u{-ߟ0%M07%<ҍPK! ѐ'theme/theme/_rels/themeManager.xml.relsM 0wooӺ&݈Э5 6?$Q ,.aic21h:qm@RN;d`o7gK(M&$R(.1r'JЊT8V"AȻHu}|$b{P8g/]QAsم(#L[PK-![Content_Types].xmlPK-!֧6 +_rels/.relsPK-!kytheme/theme/themeManager.xmlPK-!Ptheme/theme/theme1.xmlPK-! ѐ' theme/theme/_rels/themeManager.xml.relsPK]   &  [ ] G 8@0(  B S  ?OZPZ,QZlRZ/] 9f 9*urn:schemas-microsoft-com:office:smarttagsState9*urn:schemas-microsoft-com:office:smarttagsplace ի"*QYgjs{&+;BMRU_&-;A#&1[`&+OSafx $',8<W[ej BC|~U]kn   ! F M k s  0 4 ^ d x y } g k   + / 7 B h t a { sv!#  WYF H  v#~   ZC<_^`o(. ^`hH. pLp^p`LhH. @ @ ^@ `hH. ^`hH. L^`LhH. ^`hH. ^`hH. PLP^P`LhH.ZC<         @?faG}A>^"Nx`6t!x$wq,g.v01u5N;zDH;MZNPFPpiP0RkU\Aa.sg@hIAktnTnpIvBzpO~P8 }YI+)%MU%6WU$iS6[9s\hHn_x}?zU 2QlP @   X@UnknownG*Ax Times New Roman5Symbol3. *Cx Arial5. .[`)TahomaACambria Math"qh^bɦQ'  !nr4d 3qHP ?Nx2!xx1 Sue BoucherSue Oh+'0T    (4<DL1 Sue BoucherNormalSue6Microsoft Office Word@NZ@ ]@^^@ ՜.+,0 hp  Hewlett-Packard  1 Title  !"#$%&'()*+,-./12345679:;<=>?BRoot Entry F0k@DData 1Table^&WordDocument4&SummaryInformation(0DocumentSummaryInformation88CompObjy  F'Microsoft Office Word 97-2003 Document MSWordDocWord.Document.89q